
Wonderlus
‘n Troue draai op sy kop en die volgende oggend moet vriende en vyande die raaisel van die vorige aand probeer oplos. In die soeke na antwoorde moet ’n bruidegom die liefde van sy lewe agternasit, moet ’n bruid haarself losmaak van haar verlede en moet ’n kelnerin haar hede ontsnap.
- Jaar: 2017
- Land: South Africa
- Genre: Comedy
- Studio: Nouvanaand Films
- Sleutelwoord:
- Direkteur:
- Gooi: Mila Guy, Edwin van der Walt, Lea Vivier