Goggatjie 4
Liedjies uit die verlede, vir kindertjies van die hede!
Goggatjie is terug met ‘n groter en sterker tydmasjien om ons op nog ‘n reis terug in tyd te neem! Ons reis terug na ‘n tyd toe mamma en pappa klein was en ons sing die Tradisionele Afrikaanse kinderliedjies wat hulle gesing het toe hulle klein was. So padlangs leer ons van gesonde eetgewoontes, diere in die dieretuin, verskillende soorte musiek, teksture, verjaarsdae, hoe om papiervliegtuigies te maak – en nog baie meer.
- Jaar: 2011
- Land:
- Genre: Music
- Studio:
- Sleutelwoord: afrikaans, goggatjie, kinderland
- Direkteur:
- Gooi: